Check hom

Zefspotters – pasgetroude Vrystaters, drukvlerke en dies meer

In Zefspotters deur griffin

Ag izit? Andrew Hi Griff, Vrystaters op honeymoon gespot in ORTambo! Lekker zef om jou terug in SA te verwelkom met ‘n bietjie filosofie, woordanalise en creepy territorial pissings om die ander chicks jaloers te maak op die boerseun wat jou huidiglik vol piel pak in Mauritius. Cheers Annerman Beteken dit sy het nul boobs? Wesley Geniet. Uit Oz. Groete …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinZefspotters – pasgetroude Vrystaters, drukvlerke en dies meer
Check hom

Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin

Markus Jooste. Biljoenêr, perdeteler en een massiewe poes. Dirk Nie zef nie, maar ek moes hierdie moerse mooi Maserati met julle deel wat ek buite Pretoria afgeneem het. Henk Drop twee tablets, en dan weer een elke keer nadat jy gekak het. Tania Wees geduldag, jalla! Ali Hierdie ad agency moet gefire word Melt Hierdie drink is letterlik ‘n poeslekker …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaasweek se zefspotters
Check hom

Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin

Hi Griffin, Ek dink daar is fout met Apple se Maps. Ek het nie geweet Bloemfontein se naam het verander nie, lyk my dit is nou Bloedfontein. James Ek drink net OLOF! Billy More! Gesien in Century City #zefinniekaap Matthys Afrikaanse kêrels se gunsteling dinge. Bybel en broeknaai. Liz Fokkit, ANC! My the thirth be wiff you! Tania Onthou jou …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaasweek se zefspotters
Check hom

Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin

‘n Zef is gespot in Pta. Dis kinda ironies dat die Unie geboue daar in die agtergrond is. Leroi Hi Griff, Garage pies met ‘n identiteitskrisis. Chicken or Beef?? Groete Joe Aaah, goeie ou Kaapstad! Henry. Griff, Om vir die Bulle te skree is soos om ‘n boetie in die tronk te hê, jy praat nie daaroor nie. Behalwe natuurlik …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaasweek se zefspotters