Check hom

Karaoke Machine of Death se tweede kief claymation video!

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Howzit Watkykertjies! In plaas van om bands te interview of albums te review het ek die hele week ‘n website probeer bou vir een van my alter egos: www.marinusmans.co.za. Dit was fokken harde werk en ek moes actually ‘n dag lank rus en het maar net ontspan deur ou music documentaries te kyk op ‘n free streaming website genaamd www.tubitv.com. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesKaraoke Machine of Death se tweede kief claymation video!
Check hom

Nuweling: Karaoke Machine of Death

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Ek het al voorheen kortliks geskryf oor die oplewing van meer innoverende, alternatiewe local bands die afgelope paar jaar. Bands soos Make-overs, Ruff Majik, Pollinator, Brown Spiders, Apocalypse Later, Die Horries en Caution Boy om net ‘n paar te noem. Daar is obviously nog vele meer. Ek het ook al genoem dat dit nie ‘n scene op sy eie is nie. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesNuweling: Karaoke Machine of Death