Check hom

Watkykjy se geboorte. Soortvan.

In Fokken Main Videos deur griffin

Nie baie Watkykertjies weet dit nie, maar die Altemit Afreakaanse Websait in die Heelal het besically ontstaan na 'n visit aan die Radio Rats oor die 10 jaar terug in Klerksdorp. Daai zef town wat nie op jou GPS wys nie en waar die kinders die honde byt. Griffin, SD3000 en sy cherrie het deurgeskiet Noordwes provinsie toe om 'm …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWatkykjy se geboorte. Soortvan.