Check hom

Covid Nineteen en die local scene

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Lanklaas gesien, Watkykertjies. Ja, ongelukkig leef ek nog. Ek het die afgelope paar maande my tyd aan persoonlike verantwoordlikhede, ‘n sabbatsverlof en ‘n deurlopende skryfprojek bestee. Onkruid vergaan nie maklik nie. Dit spring net weer op wanneer jy dit die minste verwag. So, aangesien ons ons nou bevind in die middel van ‘n rampspoedige strontskou het Watkykjy geen keuse as …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
RolbeesCovid Nineteen en die local scene