Check hom

Karwagte

In Snotstories deur Watkykertjie bydrae

Deur Saartjie Karwagte werk op my senuwees. Nee wag – kom ek wees nou maar doodeerlik: karwagte werk op my tietspiere. Jy ken seker daai gevoel as die karwag so na jou toe aangeslinger kom. Jou hart spring in jou keel, en jy kan jou kar nie vinnig genoeg toegesluit kry en weghardloop voordat die doos met jou begin praat …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeKarwagte