Check hom

Watkykertjie met next level Ford Fairlane kort raad

In Briewe deur griffin4 Eiertjies

‘n Watkykertjie het by ons kom aanklop om raad te vra. Hy wil graag sy kief tjor restoureer. Maybe kan een van julle kokkelolle hom uithelp. Drop sommer jou advies hieronder in die comments section Dagse Griff Hoop als is wel aan jou kant. Ek het so ruk terug gesien jy is in die proses om n Hudson te restoreer …

griffinWatkykertjie met next level Ford Fairlane kort raad
Check hom

Van die hond op die jas

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

dit is al lankal by my ‘n vermoede dat honde ‘n skrikwekkende groot rol in afrikaners se lewens speel. honde is interessante diere, een van dié spesies wat ons kon makmaak en indoktrineer. maar is die spreekwoordelike ‘mens se beste vriend’ besig om veel meer as troeteldier te word? dis byvoorbeeld nie ongehoord vir mense om na honde as hulle …

Chopper CharlieVan die hond op die jas