Check hom

Karlie Kloss – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Hierdie goose is die kameelperd van die modelling wêreld. Teen 1.85m is sy moontlik langer as meeste van julle marabsies. Yup, haar bene gaan al die pad op en maak ‘n gwap van hulleself. Tit-bits: Sy het al modelling werk gedoen vir about elke high-end magazine en produk wat bestaan. Haar career in modelling gaan moontlik langer as haar bene …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKarlie Kloss – Woensdag se warm bokkie