Check hom

Vloek en Afrikaanse musiek – kiefpiele of kak styl?

In Kief musiek, Snotstories deur griffin

Kyk, jy kan moontlik genoeg navorsing oor vloek in Afrikaanse musiek doen om ‘n doktorsgraad of twee langs jou kaggelkakkies uit te stal, so vandag gaan ons beslis net ‘n briekmerk op die oppervlak los. Jy weet ook hoekom jy verkies om te vloek al dan nie. Daar is so baie faktore wat moontlik ‘n rol kan speel: jou opvoeding …

Share dit faktap
  •  
  • 3
  •  
  •  
  •  
  •  
    3
    Shares
griffinVloek en Afrikaanse musiek – kiefpiele of kak styl?
Check hom

Die Republiek van Zoid Afrika – Lelike rokke, kak pruike en topklas mense

In Snotstories deur griffin

Wanneer laas was daar ‘n goeie local talk show gewees? Talk show né, nie variety show nie. Fok, die beste een waarmee ek nou kan opkom is maybe Dali Tambo se People of the South wat tussen 1994 en 2002 op SABC2 ge-air het. Daai show waar die gas elke keer ‘n scatter kussinkie deur Dali in die hand gestop word …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Republiek van Zoid Afrika – Lelike rokke, kak pruike en topklas mense
Check hom

Karen Zoid se Op Die oomblik Deel Een – ‘n visuele album?

In Snotstories deur griffin

Behalwe vir Game Of Thrones een keer per week op Maandae het ek op kakbaie TV uitgemis die efgelope drie weke omdat ons erf in ‘n bouperseel met stof en geraas verander het bedags en ek snags met projects en werk moes opvang. Met TV bedoel ek natuurlik streaming. Wiedefok kyk nog traditional TV? Uiteindelik kon ek gisteraand bietjie fokken …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKaren Zoid se Op Die oomblik Deel Een – ‘n visuele album?
Check hom

Rolbees kry ‘n vieslike curve ball – Austin Mahone ( hy review ook Karen Zoid en Soundgarden)

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Awe Masekinners! Donderdag reviews in da house! Hou op werk – jy gaan nie ‘n goue sterretjie kry nie! Werk suig, ons weet! Wel, nie ons werk nie – meeste van julle s’n. Shame, check maar eerder dié shit uit. Die Rolbees vra moeilike vrae oor Karen Zoid se nuutse poging, fokken verloor dit toe hy Austin Mahone hoor en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesRolbees kry ‘n vieslike curve ball – Austin Mahone ( hy review ook Karen Zoid en Soundgarden)