Check hom

Die Kaap – like moerse far out en stuff

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

Die Kaap is moerse out there. Nie net geografies nie, maar ook like far out jy check. Soos mind games china. Veral as jy van Gauteng af kom waar dinge hard and fast is, what the fuck are you looking at motherfucker? So na 'n jaar in my nuwe valley is dit dalk 'n goeie idee om insigte te deel …

Chopper CharlieDie Kaap – like moerse far out en stuff
Check hom

Lekker bee-aches!

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

Van ek nou in eKapa bly is dit mos lekker by die see. Die hele tyd. Dis net vyf minute in ‘n standaard Fita Palio en jy’s oppie fokken warm sand tussen roomysstokkies en plastic botteltjies. Darem minder olie hier as in Richardsbaai, alhoewel die water so verfoklik koud is dat daar nie juis van goof sprake is nie. Anyway, …

Chopper CharlieLekker bee-aches!
Check hom

Ek sien ‘n nuwe lewe kom…

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Na 28 jaar in Gauteng skiem ek en die Prinses om uit te skiet. Ons gatte jeuk om in 'n nuwe possie te loop kakmaak. Kwaai, besluit ons, Kaapstad is die jol. Once. My Palio is 'n lightweight maar hy speel 'n kapteinsbeurt as hy moet. Dadelik wor die Italiaanse contours opgefok met 'n Bosal exhaust wat lekker punt in …

griffinEk sien ‘n nuwe lewe kom…