Check hom

In gesprek met ‘n lapswaaier. Long street, Kaapstad.

In Snotstories deur griffin4 Eiertjies

(deur Jx) Car guard: Hey boss ek check jou kar uit, niemand kom naby hom nie. Ek: Dis ok broer,die kar het alarm. Car guard: Hey boss die alarm gaan nie afgaan as ek teen jou kar pis nie. Ek: Nee come on man, dis mos nou fucked up, los my fokken kar uit (ek loop so 5m verder en …

griffinIn gesprek met ‘n lapswaaier. Long street, Kaapstad.
Check hom

Die Prinses – ‘n dapper klein crime fightertjie

In Snotstories deur griffinRek jou bek

'n Paar maande gelede is die Prinses gefnuik deur 'n vlugvoetige handsakdief in Woodstock. Genoeg was blykbaar genoeg and now it seems she's taking the city back – piece by piece. Of dalk meer soos selfoon vir selfoon… Maar kom ek begin op 'n ander plek. Dis 'n rustige aand in Woodstock en 'n lot van ons is op pad …

griffinDie Prinses – ‘n dapper klein crime fightertjie
Check hom

Get this party started op ‘n Dinsdagaand

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

In die wêreld van jol is Vrydagaande moerse overrated. Alles wat asem het peul orals uit en raak getrek en jol en moer mekaar en gooi in die straat en rev-rev poes-poes van robot tot robot. Ag nee jirre man, dis mos nie lekker nie. Kyk hoe lyk die fokken Palio se tekkies nou. Fok tog… Tune ons mos 'n …

Chopper CharlieGet this party started op ‘n Dinsdagaand
Check hom

Die Kaap – like moerse far out en stuff

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

Die Kaap is moerse out there. Nie net geografies nie, maar ook like far out jy check. Soos mind games china. Veral as jy van Gauteng af kom waar dinge hard and fast is, what the fuck are you looking at motherfucker? So na 'n jaar in my nuwe valley is dit dalk 'n goeie idee om insigte te deel …

Chopper CharlieDie Kaap – like moerse far out en stuff