Check hom

Dis die Kaap se week met Stoker en Jono Simons se nuwe albums

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Ek gaan vandag twee redelik uiteenlopende albums review. Een splinternuwe een en een waarby ek nie verlede jaar kon uitkom nie. Kom, sit almal nou mooi in ‘n kring, maatjies, dan vertel Oom Rolbees vir julle ‘n paar storietjies. Stoker – Stoker (2017) Kom ons begin met Stoker se eerste self-titled full album. Hulle beskryf hulleself as honest, dirty rock …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesDis die Kaap se week met Stoker en Jono Simons se nuwe albums