Tag Archives: johannesburg

2012 – Die einde van Joburg

Al die kak in Joburg het in 1886 begin toe goud ontdek is.  Tent dorpies het op ge-pop soos tiener puisies en die town het vinnig deur al die groei fases gegaan waardeur so wilde fokken deurmekaar plek maar daai tyd gegaan het: Van fokol na tente na sink shacks na hout geboue en finally oordentlike [...]
Gefile in Snotstories | Also tagged | 5 Comments