Check hom

Vloek en Afrikaanse musiek – kiefpiele of kak styl?

In Kief musiek, Snotstories deur griffin

Kyk, jy kan moontlik genoeg navorsing oor vloek in Afrikaanse musiek doen om ‘n doktorsgraad of twee langs jou kaggelkakkies uit te stal, so vandag gaan ons beslis net ‘n briekmerk op die oppervlak los. Jy weet ook hoekom jy verkies om te vloek al dan nie. Daar is so baie faktore wat moontlik ‘n rol kan speel: jou opvoeding …

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
griffinVloek en Afrikaanse musiek – kiefpiele of kak styl?
Check hom

Die life stories van 9 legends in die musiekwêreld

In Movies en TV deur griffin

Rolbees het sedert die lockdown begin het, besluit om uit die skadus te kruip om vir ons ‘n weeklikse recap en rapport te gee van wat in die local musiekwêreld aangaan. Fokkit, ons trek nou al hier by die sestien weke rond! Liewe bliksem! Dis asof die musos uit die trenches uit opgestaan het, hulleself afgestof het en die moerse …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinDie life stories van 9 legends in die musiekwêreld