Check hom

MK en Jan Joknie tune kinders dat dit ‘n goeie ding is om rond te spyker

In Snotstories deur Christo Brandbruggies

Ek skiem MK is soos ‘n tiener met ‘n dwelm probleem – sodra jy dink hy begin rehabiliteer en mooi regkom, dan kom hy laataand by die huis aan met pupille wat lyk soos R5-stukke en bekak sy eie bed. Ek kyk gister vir so 15 minute en net toe dit lyk of hulle standaard bietjie opgegaan het, gooi hulle …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Christo BrandbruggiesMK en Jan Joknie tune kinders dat dit ‘n goeie ding is om rond te spyker