Check hom

Vat Vyf! Week 42 van 2017 – Zuma skommel en die FBI ondersoek die Guptas

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Ai fokkitie-fok tog. Die arme Guptas. Eers draai elke donnerse bank behalwe die spermbank en die rusbank by die dokters, hulle die rug. En nou kom die nuus dat Mulder en Scully op hulle spoor is. S’true. Die Ef-Bee-Baai het blykbaar ‘n ondersoek na die tros Guptas se bande in Amerika van stapel gestuur. Ek vermoed dit gaan effe …

PK MalherbeVat Vyf! Week 42 van 2017 – Zuma skommel en die FBI ondersoek die Guptas
Check hom

Vat vyf! Week 14 van 2017 – Suid-Afrika se junk hang by sy onderbroek uit

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Suid-Afrika het hierdie week sy Facebook-status na ROMMEL verander. Dis lank reeds verwag, maar Zoom-zoom se onverskillige kabinetskommeling laas week was blykbaar die laaste strooi. Wat beteken dit vir die man in die straat? Wel, vir hom beteken dit hy is gatvol en daarom is hy in die straat met sulke oulike plakkate wat goed sê soos “Gaan weg …

PK MalherbeVat vyf! Week 14 van 2017 – Suid-Afrika se junk hang by sy onderbroek uit
Check hom

PK van die maand. Maart 2017. Jacob Gedleyihlekisa fokken Zuma

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

PK. Afkorting vir perdekrag. Of poskantoor. Maar hier by Watkykjy, verkies ons die Poesklap-weergawe. En elke maand gaan ons een lekker stywe PK uitdeel aan iemand wat uit sy of haar pad gegaan het om die nasie kollektief af te pis. Soos in fokken all-the-way pappa. Maart se PK gaan aan niemand anders nie as President Jacob Zuma. Kom ons …

PK MalherbePK van die maand. Maart 2017. Jacob Gedleyihlekisa fokken Zuma
Check hom

PK van die maand: Jacob Gedleyihlekisa Zuma

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

Dis nou September s’n, hoor? Ons het onsself Vrydag met klippe toegepak. Klippe en fokken drank… PK. Afkorting vir perdekrag. Of poskantoor. Maar hier by Watkykjy, verkies ons die Poesklap-weergawe. En elke maand gaan ons een lekker stywe PK uitdeel aan iemand wat uit sy of haar pad gegaan het om die nasie kollektief af te pis. Soos in fokken all-the-way …

PK MalherbePK van die maand: Jacob Gedleyihlekisa Zuma