Check hom

Jack Parow – Thunderbolts & Lightning Ft Simon

In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

In Januarie vanjaar, het Jack Parow sy EP, From Parow with Love, vrygestel. Hierdie EP bevat samewerkings met tjommies wat hy gemaak het tydens sy toer na België en Holland. Dit bevat ook ‘n tikkie Suid-Afrikaanse geur in die vorm van Zolani Mahola van Freshlyground op die liedjie vir die 2016 SAMA genomineerde musiekvideo, Army of One. Die animated musiekvideo vir …

griffinJack Parow – Thunderbolts & Lightning Ft Simon
Check hom

Die befokste local music video vir 2015 – Jack Parow & Freshlyground – Army Of One

In jack parow, Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

Jack Parow se splinternuwe tune, Army Of One se music video is moontlik die beste locally produced music video wat jy hierdie jaar te sien sal kry. Dik fokken James Bond vibes en fantasties aanmekaargesit. Well done, bra! Die collaboration met Freshly Ground se Zolani Mahola op hierdie tune werk ook heel befok.

griffinDie befokste local music video vir 2015 – Jack Parow & Freshlyground – Army Of One
Check hom

Kry vir jou ‘n Jack Parow pet en boek, my ou. Ons gee 5 van elk weg.

In Kompetisie deur griffin34 Eiertjies

Hoss masekinners! Ons het so rukkie terug met julle ‘n geselsie aangeknoop oor Jack Parow se boek, Die Ou Met die Snor By die Bar. Vandag kan 5 Watkykertjies elk ‘n boek en een van daai poeslang pette skraap. Dis pismaklik om dit te wen – tune ons net in die comments wat jou favourite Jack Parow tune is en …

griffinKry vir jou ‘n Jack Parow pet en boek, my ou. Ons gee 5 van elk weg.
Check hom

Jack Parow se boek is uit – Die Ou Met die Snor by Die Bar

In Snotstories deur griffinRek jou bek

“Dis nie omdat ek dink die son skyn uit my gat dat ek my life story in hierdie boek vertel nie. Ek meen fok, ek is nog maar net 33 jaar oud, give me a break.” So begin Zander Tyler, aka Jack Parow die voorwoord in sy boek (soos oorvertel aan Theunis Engelbrecht). Dis ‘n soortvan outobiografie wat terugstrek na …

griffinJack Parow se boek is uit – Die Ou Met die Snor by Die Bar