Check hom

Attention gamers! Score dik met Watkykjy, Jack Parow en Fokofpolisiekar

In Kompetisie deur griffin

Sover dit die hele entertainment industry aanbetref, is gaming die gedeelte daarvan wat tans die vinnigste groei. In 1992 was Ed Boon een van 4 mense wat die gaming industry vir ewig verander het met Mortal Kombat. Vier fokken mense! Boon self (die enigste programmer), a dude wat sound gedoen het en twee artists/designer tipe mense. Boon self was die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAttention gamers! Score dik met Watkykjy, Jack Parow en Fokofpolisiekar