Check hom

Reyka, die splinternuwe crime thriller reeks met Kim Engelbrecht en Iain Glen skop hierdie Sondag af op M-Net!

In Movies en TV deur griffin

Ons land is oor die algemeen nogal sportbefok en kyk dikwels die vermaaklikheidsbedryf se prestasies mis. Musiek dalk nie so erg nie, maar local film en TV word te maklik soos rooikopstiefkinders behandel. Suid-Afrika het vir ‘n slag weer iets om op moerse trots te wees wat vir ‘n verandering fokol met rugby, krieket of sokker uit te waai het …

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
griffinReyka, die splinternuwe crime thriller reeks met Kim Engelbrecht en Iain Glen skop hierdie Sondag af op M-Net!