Check hom

Moenie kak praat met jou kinders nie

In Snotstories deur Christo Brandbruggies

Hulle sê jy moet die boompie buig terwyl hy jonk is, anders word die boompie eendag ‘n gommie boomroker as hy groot is. Als goed en wel, maar as die mense verantwoordelik vir ‘n kid se opvoeding self optree asof hulle tjallie pyp slat, dan gaan daar kak begin kop uitsteek.  Soos ‘n fokken bergskilpad wanneer hy zaber. Hier is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Christo BrandbruggiesMoenie kak praat met jou kinders nie