Check hom

Sorry, Heyneke, die bus is vol.

In Sport deur Kaptein Kortbroek

Die bus is vol, die koeël is deur die kerk, dit is game over bra en jy het like fôkol credits oor nie. Ek wou vir daai Donald Trump vibes gegaan het, maar ons weet mos Meyer se kontrak is air-tight en dat niemand hom sou kon fire nie – plus Trump is ‘n marabs van ‘n kimpie. Ons kon …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekSorry, Heyneke, die bus is vol.