Check hom

Draaiboek vir ‘n Janfiskaal

In Watkykjy Reviews deur griffin

Ek gaan nie in ‘n ontleding ingaan sover dit die boek se titel betref nie. Kyk self mooi na die cover se prentjie en Google die woorde. Jy gaan dalk bietjie sukkel met die woord “draalnoot” – dis heavy ongewoon, maar dis hoekom jy die maar die boek moet lees. Dis sentraal tot die hoofkarakter Daniël Roberts se website, Fermata.com …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDraaiboek vir ‘n Janfiskaal