Hasie like naai kwaai

In Grapgat deur griffin

Hasie ontsnap uit die laboratorium. Hop, hop, hop in die groen velde. Sien 'n wollerige diertjie, groot ore, groot tande, pienk neusie. "Wat is jy?" vra Hasie. "Jissie, pêl, ek is 'n hasie, nes jy. Waar kom jy vandaan?" "Uit die lab uit." Die wilde hasie hou 'n lang oranje ding met groen blare na hom toe. "Het jy al …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHasie like naai kwaai
Check hom

Beer en Hasie

In Grapgat deur griffin

Hierdie post is 469 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,674,640 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBeer en Hasie