Check hom

Happy 2018 en alles van die zefste – 100 piele tunes om jou die nuwejaar in te vat!

In Kief musiek deur griffin

Voor jy play druk en ons uitkak oor die bedrieglike headline kan ons jou net sowel vooraf waarksu dat hierdie playlist sommer net so gevat is van iets wat ons einde 2015 aanmekaargesit en gepost het. Om Chopper se goeie ou vader te paraphrase: “Hier teen die einde van die jaar was ons so moeg, ons holle het begin oophang”. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHappy 2018 en alles van die zefste – 100 piele tunes om jou die nuwejaar in te vat!
Check hom

Happy new year – 2011, jy kan nou maar fokof.

In Snotstories deur griffin

As mens na meeste mense luister was 2011 nogal soos die 80's gewees. Meestal fokken kak met oraait patches hier en daar. Dit was soos krapperige courderoy broeke – dis effens onooglik maar dog bearable tot een of ander kont met 'n MC Hammer broek uitspring en alles opfok met 'n tos dance move. Ons gaan nie lysies maak van …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHappy new year – 2011, jy kan nou maar fokof.