Tag Archives: hangover

Watkykjy Potkak Podcast #1

Soos wat ons deur die 6 jaar backlog krap en Watkykjy van agter af doen tot agter die eiers om alles op datum te bring, kom ons op ou stront af wat ons weer wil revive. Vat nou maar die simpel recordings en podcasts. "Nou daar is nou vir jou 'n piele idee" het griff [...]
Gefile in Pot Kak Podcasts | Tagged | 19 Comments