Check hom

grifFin kry ‘n Nigerian haircut

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Ek het so 2 jaar of wat gelede op Watkykjy vertel van my baie kak harrowing haarsny experience wat ek by daai omies in Brooklyn gekry het net voor Nuwejaar. Vandag wens ek dat ek weer my hare daar kon sny, want ek het gister besluit om 'n haircut in OBJ-land te kry. Behalwe van die poesharde kerkdiens wat my …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffingrifFin kry ‘n Nigerian haircut