Check hom

Ken Block Gymkhana 7 – die beste 12 minute op die interwebs vandag

In Fokken Main Videos deur griffin

Ken Block is terug met nog ‘n installment van Gymkhana, die reeks videos waarin hy onglobare kak aanvang met karre. Hierdie keer het hy sy nuwer model ingeruil vir ‘n 1965 Ford Mustang Notchback wat 845 perde uitskop. Dis rofweg so veertien keer meer as wat daai Kia Picanto van jou kan uithaal en wys. Alles begin waar die mal …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKen Block Gymkhana 7 – die beste 12 minute op die interwebs vandag