Check hom

Gunshot Blue is meer gefokus met ‘Until the Last Prayer’

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Ek het so drie jaar gelede Gunshot Blue se 12396KM EP (2014) review en kon die Slawiese konneksie in die blues hoor. Veral wat die kitaarspel aanbetref. Pepi Dimevski (van Macedonian afkoms, om meer spesifiek te wees) lyk of hy ‘n Oosbloklandmafiabaas kon wees en boonop verantwoordelik was vir die sluipmoorde op talle van Gunshot Blue se vyande. Dis nou …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesGunshot Blue is meer gefokus met ‘Until the Last Prayer’
Check hom

So bietjie van ‘n Slawiese connection met Gunshot Blue

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Hier is nog so vinnige review van ‘n band wat by Oppikoppi 22 opgetree het hierdie naweek. Frans Borman (van Jet Black Camaro faam) en Pepi Dimevski (van Bloodline LTD faam en ook ‘n bekende tattoo artist) se Gunshot Blue. Die EP se titel is 12396KM en is al so twee jaar terug release. Die CD lê al ‘n hele …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesSo bietjie van ‘n Slawiese connection met Gunshot Blue
Check hom

Gunshot Blue maak dit reën, my bru!

In Watkykjy Interviews deur Kaptein Kortbroek

Wanneer manne soos Dan Patlansky, Martin Schofield, viool expert Waldo Alexander en slide-guitarist Richard Bruyns skiem dit is ‘n goeie idee om ‘n handjie by te sit wanneer jy jou band se eerste klomp tunes record is die kanse goed dit redelik befok gaan klink. Gunshot Blue het juis die goot kanonne ingepul om die final touches op hul EP …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekGunshot Blue maak dit reën, my bru!
Check hom

Gunshot Blue maak kaklekker musiek

In Kief musiek deur griffin

Gunshot Blue is ‘n splinternuwe band wat bestaan uit twee brasse – Pepi Dimevski op kitaar en Frans Borman op vocals (die dude van Jetblack Camaro). Hulle eerste single is  “Rocky Road” en is vanaf hulle debut EP, “12396km.” Ons is van mening dat hierdie ouens ‘n moerse lekker gig sal kan gooi saam met Coelecanth (André Kriel, Gareth Wilson …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinGunshot Blue maak kaklekker musiek