Check hom

Fok duur persente – jol eerder hierdie Krismis game!

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Meeste van ons is so dun soos ‘n fokken weeshuisbroodjie gesmeer wanneer dit kom by Kerstyd en even erger na die afgelope twee jaar se fuck show beter bekend as die verfoklike Covid-pandemie. Dit word nou al tradisie om nie tradisie te volg nie omdat die beursie en die kredietkaart nie altyd wil saamspeel nie. “Kan ons asseblief die fokken …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinFok duur persente – jol eerder hierdie Krismis game!
Check hom

Daar is kakbaie Kersfeesflieks om te stream, so hier is solank 16 vir jou!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Goeie fok, maar die jaar is sommer vinnig in sy fuck you in, right?! Ons het noudiedag nog ge-fokken bitch en moan oor daardie eerste lockdown (dis al amper fokken twee jaar gelede) en hier sit ons nou met ons piele in ons hande aan die einde van 2021. Ek het geen idee hoe dit met die wêreld daarbuite gaan …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDaar is kakbaie Kersfeesflieks om te stream, so hier is solank 16 vir jou!