Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Laaitie on Die Antwoord op David Letterman Show
- CyberKallie on Die Antwoord – Ten$ion (album review)
- Losklos on Die Antwoord op David Letterman Show
- inyourface on Die Antwoord – Ten$ion (album review)
- Losklos on Die Antwoord – Ten$ion (album review)
- einafok! on Die Antwoord op David Letterman Show
-
-
Tag Archives: grappe
So paar kak grappe vir Dinsdag
Ons trek nou al by Oktober 2000 met die Watkykjy Time Machine as jy wil gaan check.
O ja, en hier is so paar kak grappe om die peristalse aan te help so net na lunch:
Innie Army
Offisier: “Soldaat, het jy kleingeld vir R100?”
Soldaat: “Sure, buddy.”
Offisier: “Dis geen manier om iemand met ‘n hoër rang aan te [...]
Kortetjies
Wat is die verskil tussen wegkruipertjie en tiener seks?
Niks nie. 1, 2, 3, hier kom ek!
Waarvan word brandewyn gemaak?
Tyres en panties, want as jy dit drink wil jy net spin en spyker.
Vrou: "Ek is so opgewonde! My ginekoloog sê ek het die borste van 'n sestienjarige girl!
Man: "En wat sê [...]
Grapgat, Julie 2000
grapgat
sit die doos terug in snaaks
Nuwe grappe:
Gezina javel…
Dis drie-uur die oggend in Gezina. ‘n Jafel le in die bed saam met sy main squeeze. Klaar gespyker le hy daar met sy hand op haar tiet en kap Z’s toe die deurklokkie ‘n moerse commotion opskop. Dis een van daai [...]





Oorwegend krimpie jokes