The Lie – Noorweegse rock band Årabrot se nuwe track

In Kief musiek deur griffin

Huh, wiedefok is Årabrot? Exactly! Ons wil julle bietjie blootstel aan musiek wat julle nie vir ‘n fok van geweet het nie. Hierdie tune kom van hulle nuwe album, Norwegian Gothic af wat ‘n follow-up is van hulle 2018 studio album, Who Do You Love. As jy hierdie musiek like, het jy baie om deur te werk, want hierdie is …

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
griffinThe Lie – Noorweegse rock band Årabrot se nuwe track