Check hom

Gigi Hadid – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Gigi het ‘n moerse lang naam – Jelena Noura Hadid en is ‘n Amerikaanse model en is ‘n mix tussen Palestian (haar pa) en Hollands (haar ma).  Haar jonger boetie en sussie is ook beide modelle, so die familie klink of hulle van die mooier tipe mense is. Sy het op tweejarige (fokken TWEE) ouderdom begin model vir Baby Guess. …

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
griffinGigi Hadid – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Gigi Hadid – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Gigi Hadid is ‘n bokkie wat op hoërskool in Malibu, die volleyball team ge-captain het en in perdrykompetisies deelgeneem het. Sy het na skool New York toe getrek om te gaan swot en was in 2013 nog besig om criminal psychology te swot toe sy agtergekom het dat sy heeltemal te hot is daarvoor en begin model het. In 2015 …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinGigi Hadid – Woensdag se warm bokkie