Check hom

Årabrot – Norwegian Gothic Part 1 & 2 (music videos)

In Kief musiek deur griffin

Årabrot is ‘n fokken weird maar lekker Noorweegse noise rock band. Ons het julle al van hulle vertel – dis die ouens wat in ‘n actual kerk bly. Hierdie  music videos is dan ook in die kerk en omgweing geskiet waar hulle bly en hulle bure en vriende het sommer gedien as die music videos se gemeentelede. Deel 1 is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinÅrabrot – Norwegian Gothic Part 1 & 2 (music videos)