Check hom

Gautrein snuif coke en fok sy neusbrug op.

In Kak companies deur griffin

Brannas het nie brieke nie. Die Gautrein ook nie. Hierie outjie gaan ‘n bietjie langer as Brett Kebble se tjor of regter Hakuna Matata se Jag by die panelbeaters staan en dit gaan ‘n rapsie duurder wees om reg te maak. Om nie te vergeet van “loss of income” of negative compound interest op poesgroot loans nie . Ons gaan …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinGautrein snuif coke en fok sy neusbrug op.