Tag Archives: games

Lekker retro games in jou browser.

Begin jou Vrydag op die regte manier. Hier is vir julle 'n fokken groot versameling PC en kafee games van die 80's en 90's. Jol dit sommer by die werk op jou browser. Jy is in elk geval nie lus om daai boring meeting by te woon nie. Check net, Calgames is bietjie vinniger as waaraan [...]
Gefile in flash game, griff se games | Tagged | 8 Comments