Tag Archives: funky fridges

Hot dog, we have a weener!

Die Funky Fridge kompetisie is nou gesluit vir votes en ons het hulle gekontak om ons die name van die wenners te gee. Soos julle uit die votes kan sien, gaan die drie pryse onderskeidlik na nommers twee, drie en vyf toe. Ons sal die name more plaas saam met die wenner se designs. Baie geluk outjies, [...]
Gefile in kompetisie | Tagged | Leave a comment

Vote vir die final Funky Fridge designs

Uiteindelik het ons deur alles gewerk en besluit op 5 finalists in plaas van 4. Hoekom het dit so lank gevat? Want omtrent een sekonde nadat die kompetisie gesluit is, het ons 300 e-mails gekry van mense wat wou weet of ons al die wenners gekies het. Jy weet, mense wat nie kan lees nie. Hier [...]
Gefile in kompetisie | Tagged | Comments closed

Funky Fridge reminder – die kompetisie

Julle outjies doen regtig goed sover. Hieso is hoe jy inskryf:  Check die video vir 'n reminder. Deel met jou vriende:
Gefile in kompetisie | Tagged | Leave a comment