Check hom

Cadillac Sun. Raygun Royale en Francois van Coke het vir The Goodluck Bar ‘n nuwe een geskeur

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Vrydagaand by die Good Luck Bar. Dit klink soos ‘n epic opening line vir ‘n storie. Vrydagaand by die Good Luck Bar en wat het ons gewaar? Ok, nou klink dit bietjie aangeplak. Die regte moederfokken rock and roll deal, dis wat. So kom ek begin by die begin. Cadillac Sun. Daai klomp zeffers daar van die Vaaldriehoek af. Ek …

RolbeesCadillac Sun. Raygun Royale en Francois van Coke het vir The Goodluck Bar ‘n nuwe een geskeur
Check hom

AC/DC, Francois Van Coke en sommer Pop Shop nommer fokken 26 ook!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

AC/DC – Rock or Bust Hierdie album is net so onder ‘n jaar terug release. Ek dink ons AC/DC fans love alles wat die ou toppies uitbring al sou hulle besluit om op bongos en tjellos te speel en Brian Johnson sy vocals soos ‘n chipmunk autotune. Ok maybe nie, maar AC/DC se musiek was en is steeds gevul met …

RolbeesAC/DC, Francois Van Coke en sommer Pop Shop nommer fokken 26 ook!
Check hom

The Narrow, Red Huxley en Francois van Coke is ‘n fokken slim line-up.

In Watkykjy Reviews deur griffinRek jou bek

Wanneer Francois van Coke betrokke is by ‘n show of optrede, weet jy dat jy waarde vir jou zak sal kry. Of dit nou in Fokofpolisiekar, Van Coke Kartel, in ‘n side-project saam met Arno Carstens is of sy solo loopbaan aanpak saam met ‘n paar vriende. Dit was weereens evident gewees verlede naweek toe Arcade Empire hulle vierdie birthday …

griffinThe Narrow, Red Huxley en Francois van Coke is ‘n fokken slim line-up.
Check hom

Verfokkenfrissend befok. Ons interview Francois van Coke oor sy debuut solo album.

In Watkykjy Interviews deur Chopper CharlieRek jou bek

Seker die lekkerste bra in Suid-Afrikaanse rock – Francois van Coke drop vandag sy debuut solo album getiteld ‘Francois van Coke’. Ek het hom klaar geluister en kan jou belowe dat jy hom fokken soek pappie. Vir seker. Onmiskenbaar Franna, maar heelwat anders as beide Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel. Verfokkenfrissend van Coke. Kry nou by iTunes. Die Watkykjy-Suid span …

Chopper CharlieVerfokkenfrissend befok. Ons interview Francois van Coke oor sy debuut solo album.