Check hom

Bietjie nagdronk vir die Dagdronk bier launch met Fokofpolisiekar

In Watkykjy Reviews deur Chopper CharlieRek jou bek

Pak ons mos die Assembly hier in Kaapstad uit vir die amptelike launch van “Dagdronk”, Fokofpolisiekar se eie bier.  Met free Dagdronk en tunes deur Fokof, De Wallen en die Fokof DJs kon dit nie anders as om ‘n blurry goeie fokken aand uit te wees nie. Kom sit mooi stil, dan vertel ek julle… Dagdronk Kom ons praat eers …

Chopper CharlieBietjie nagdronk vir die Dagdronk bier launch met Fokofpolisiekar
Check hom

Fokofpolisiekar – gigs in Gauteng (wen tickets en ‘n moerse skaars vinyl)

In Watkykjy Gigs deur griffin1 Eiertjies

Fokofpolisiekar rock Suid-Afrika vir meer as tien jaar lank al en het in 2004 hul eerste vollengte album, Lugsteuring, release. Nou tien jaar later is die outjie op vinyl beskikbaar (heavy limited – net 500 copies beskikbaar) en hulle gooi ook hulle “Bose Kringloop” toer hier bo in Gauteng. “Op Lugsteuring is daar die song, ‘Sielswartgat’, met die lirieke: ‘Dis …

griffinFokofpolisiekar – gigs in Gauteng (wen tickets en ‘n moerse skaars vinyl)
Check hom

Watkykjy interview: Francois – Fokofpolisiekar

In Watkykjy Interviews deur griffin6 Eiertjies

Fokofpolisiekar celebrate hulle tiende birthday en het 'n double disk vol rock 'n roll release wat hulle fans en hulle eie favourite songs insluit. Daar is ook bootleg stuff wat nooit voorheen release is nie. Dis 'n moerse cool idee, want tien jaar terug was 'n hele klomp chicks en laities nog op laerskool, 'n paar mense het hulle eers …

griffinWatkykjy interview: Francois – Fokofpolisiekar
Check hom

As jy met vuur speel sal jy brand: Kickass CD release deur Fokofpolisiekar

In Snotstories deur griffinRek jou bek

(deur prinses poofpub) Toe ek in die hoërskool was het ek gedink punk is kak. Sex Pistols en Iggy Pop was maar die enigste twee wat my aandag getrek het. Maar dis omdat hulle die hele ding gelewe het en catchy tunes gehad het. Soos Fokofpolisiekar. Ek dink nogsteeds meeste punks is poese . Kyk, Avril Affies meisies en Blink …

griffinAs jy met vuur speel sal jy brand: Kickass CD release deur Fokofpolisiekar