Check hom

Fokofpolisiekar se sweet sixteen party by Loftus was fokken tit!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Watkykjy is uitgenooi na Fokofpolisiekar se sestiende verjaardag die afgelope Saterdag en was dit nou vir jou nie ‘n spoggeleentheid met allerlei prag en praal nie? Soveel aangesiene en belangrike mense wat hulle verskyning gemaak het, né? Dit was nou die plek om gesien te word. Waar het hierdie helde in elegante gewaad opgetree voor duisende aanhangers? Wel, dit het …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesFokofpolisiekar se sweet sixteen party by Loftus was fokken tit!
Check hom

Watkykjy gee 4 tickets weg na Saterdag se moerse #Fokofsweet16 party by Loftus!

In Kompetisie deur griffinRek jou bek

Ons het julle twee weke terug vertel van Fokofpolisiekar se Sweet Sixteen party wat by Loftus se D-veld plaasvind hierdie Saterdag. ‘n Vinnige opsomming om julle memories te refresh: FOKOFPOLISIEKAR Sweet 16 Partytjie Datum: Hierdie Saterdag, 13 Julie! Plek: Loftus D Veld (Pretoria) Deure maak oop: 11am Vertoning begin: 12pm Vertoning eindig: 7pm Kaartjies: R195 by http://bit.ly/fokofsweet16 Facebook event page: …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWatkykjy gee 4 tickets weg na Saterdag se moerse #Fokofsweet16 party by Loftus!
Check hom

Fokofpolisiekar se Sweet 16 Party by Loftus gaan die fokken party van die jaar wees!

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

Kaapstad, julle gaan nou maar net moet aanvaar dat Pretoria groter rock ‘n roll gees het as julle. Check, Loftus is dalk poes zef, maar dis net wanneer die Bulle daar teen die Stormer verloor. Wanneer daar rock ‘n roll gepleeg word op Loftus se D-veld, fokken kook die plek. #supergees Ons was op yoof day juis op die einste …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinFokofpolisiekar se Sweet 16 Party by Loftus gaan die fokken party van die jaar wees!
Check hom

Fokofpolisiekar – ‘n bende, ‘n boek, ‘n bier en nou ‘n fokken bar!

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Fokofpolisiekar rock stages regoor Suid-Afrika en in die overseas nou al vir meer as 15 jaar lank en dit lyk of hulle die momentum nou lekker opgebou het en gaan sustain vir ‘n lang ruk. Die Bende se timing om ‘n kroeg in Pretoria oop te maak kon nie op ‘n beter tyd kom as nou, die begin van 2019 nie. Imagine …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinFokofpolisiekar – ‘n bende, ‘n boek, ‘n bier en nou ‘n fokken bar!