Check hom

Vat Vyf! Week 41 van 2018 – Floyd is ‘n boef. Kanye nou meer?

In Wat is nuus? deur PK Malherbe

1) Floyd Shivambu, onderhoofseun van die EFF, moes inderhaas hierdie week ‘n optometris gaan sien toe hy nie die fokken balk uit sy eie oog kon kry nie. Arme man. En dit nadat hy soveel ander gehelp het met die splinters in hulle oë. Nee kyk, as jy in ‘n glashuis bly, moet jy liewers nie klippe gooi nie. Maar …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 41 van 2018 – Floyd is ‘n boef. Kanye nou meer?