Check hom

Midrand en Bellvile se Fismits en Dragoons

In Rolbees Reviews deur Rolbees

The Fismits – Anywhere EP Vandag se reviews is under the radar – nuwer bands wie se albums my nie dadelik weggeblaas het nie maar dit het op my gegroei. Daar is oorgenoeg potensiaal en ek is seker baie van julle sal dit geniet. Die eerste band is The Fismits, ‘n indie pop/alternative/rock band van Midrand/Tjoeras met hulle EP, Anywhere. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesMidrand en Bellvile se Fismits en Dragoons