Check hom

Laat Feed the Wolf op jou groei

In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

Ons het nou net klaar lunch gechow en ek is redelik luimerig. Ek moes vir ‘n hele ruk voor dit net potholes dodge oppad Dullstroom toe.  Ek was lus vir toasted bacon and egg vandag. So eintlik was dit meer soos ‘n breakfast gewees. My tjom moet eers my ass in my cabbie kry. I get by with a little …

RolbeesLaat Feed the Wolf op jou groei
Check hom

Kom ons draai die fokken rock ‘n roll krane op die plaas oop!

In Watkykjy Gigs deur griffin1 Eiertjies

Ons gooi hierdie Saterdag ‘n moerse lekker rock show met 6 befokte local bands op ‘n plaas (Die Melkery) so halfpad tussen ‘Toria en Tambo. Sien die kaart aan die onderkant van die post. Dis fokken maklik om daar uit te kom. Hier is die Facebook event, so gaan tune seblief daar dat jy ons gaan join en share hom …

griffinKom ons draai die fokken rock ‘n roll krane op die plaas oop!
Check hom

Feed the Wolf – Feed the Wolf (album review)

In Watkykjy Reviews deur Chopper CharlieRek jou bek

Daar is ‘n video online waar Mike Patton van Faith No More by ‘n musiekfees is en Wolfmother hulle tune, ‘Woman‘ begin speel in die agtergrond. Patton vra die joernalis sarkasties in watter jaar hy homself bevind. ‘Wolfmother, you suck!’ tune die man. Sy punt is eenvoudig dat Wolfmother nie juis iets moerse nuut bydra tot rock en roll nie, …

Chopper CharlieFeed the Wolf – Feed the Wolf (album review)