Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Dis langnaweek, kom ons fokken duik...
Hoe om te naai... week#1 van 4
'Do not shag any bandmates' wives. ...
Take me down to the GrandWest City:...
Sondag. Skêre met skietgoed.
Die Antwoord
Sondag. Skêre met skietgoed.
Suid-Afrikaanse TV: 101 shows wat j...
Dis naweek, kom ons fokken duik!
Laasweek se zefspotters
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis langnaweek, kom ons fokken duik!
- Jocks in die Bushveld
- RAM FKN JAM Vol. 13 – Children of the Grave
- ‘Do not shag any bandmates’ wives. Trust me, not good.’ – Wat Kyk Jy? interviews Kings of Chaos
- Take me down to the GrandWest City: Kings of Chaos live in Kaapstad
- Laasweek se zefspotters
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Klitsie on Suid-Afrikaanse TV: 101 shows wat jy miskien sal onthou
- Werner on Laasweek se zefspotters
- Bokbal on Dis langnaweek, kom ons fokken duik!
- Belhamel on Dis langnaweek, kom ons fokken duik!
- Willem Wikkelspies on Sondag. Skêre met skietgoed.
- JanRatkas on Dis langnaweek, kom ons fokken duik!
-
-
Tag Archives: etiket
Etiket met GriFfin (hoe jy as motorbestuurder kan bydra tot almal se ongerief)
Almal kak en kerm oor die petrolprys wat so gereeld styg soos wat die luigatte van Wat kyk jy? updates doen. Verlede jaar hierdie tyd kon jy jou kar meer gerev het vir minder geld. Nou is alles weer fucked. Onthou net dat jy voor die einde van die jaar omtrent 4 skille vir ‘n [...]
Etiket met griFfin (Vakansiemaniere wanneer jy dit die nodigste het)
Voor jy kan sê “dooshaar”, is die Oktobervakansie oor en as jy weer kyk het jy Desember s’n ook misgedrink. As jy kophou en die volgende riglyne volg, behoort jy jou vakansie vir jouself en die mense om jou aangenaam te maak.
Wat om te pak:
1. Pak so ekonomies as moontlik. Jy share gewoonlik ‘n kar [...]
Etiket saam met griFfin – (ek sal vir jou fokken maniere leer)
Almal weet dat mans diep in hul harte varke is. Op vleisiebraai en ander gesellige geleenthede kom die vuilste grappe uit en almal lag ewe hard om die vuur. Agter girls se rugte is ons wilde diere, maar voor hulle sit ons die beste nommer nege met toejam en bunions neer. Hoekom verder voorgee? Hier [...]




Etiket met GriFfin (Hoe om jouself op ‘n Boeing te gedra enige plek in die wêreld)