Check hom

Die Engelse Boertjie

In Snotstories deur griffin

(deur Skipper Glen) Almal ken vir Clive Bruce as ‘n groot “country” sanger, eens geassosieer met “Sing Country” wat Sondae aande op SAUK gewys het. Sy doel met hierdie program was om om jong en onbekende sowel as bekende kunstenaars aan die publiek bekend te stel, maar daardie goeie ou dae is ook nou iets van die verlede. Daar is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Engelse Boertjie