Check hom

8 Afrikaanse TV-reekse om te stream die naweek!

In Movies en TV deur griffin

Ek het vir myself  vreeslik baie kak gemaak vir die voorsienbare toekoms. Wanneer ek sit en werk moet daar altyd geraas in die agtergrond aan wees. In baie min gevalle is dit ‘n radiostasie soos 702 op die uur, net om gou op die nuus te hoor of die res van julle nog lewe, maar dis in die mindheid. Dis …

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
griffin8 Afrikaanse TV-reekse om te stream die naweek!
Check hom

Is ons almal nie soms maar ‘n bietjie Ekstra Medium nie?

In Movies en TV deur griffin

Ekstra Medium is ‘n ligte dramareeks van 13 episodes waarvan die episodes elk ‘n halfuur lank is. Hollywood se mense noem hulle hierdie tipe shows gewoonlik dramedies maar Beer Adriaanse wat een van die hoofskrywers van die reeks is, reken dat hulle spottenderwys daarna verwys as ‘n heavy comedy, menende dat die -comedy en drama-elemente daarvan  soortvan ewe veel weeg. …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinIs ons almal nie soms maar ‘n bietjie Ekstra Medium nie?
Check hom

Would you like some Beer with that?

In Movies en TV deur griffin

Need more? Check out our top 10 list of movies and TV series picks from the Plumlist. It is my to-go-to website when I’m stuck for streaming ideas: #10. The best “bad” action movies to watch online in South Africa When the going gets tough, the truly smart movie fan craves a ridiculously improbable tough guy blowing something up in …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinWould you like some Beer with that?