Check hom

Dudecreeps – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Dudecreeps is ‘n lekker donker comedy-horror kortfilm. Janine kom terug van een van haar laatmiddag drafsessies en kom agter dat iets weird aan die gang is met haar boyfriend. Tegnies is hierdie movie nie so goed …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDudecreeps – kragtige kortes