Check hom

Is ons almal nie soms maar ‘n bietjie Ekstra Medium nie?

In Movies en TV deur griffin

Ekstra Medium is ‘n ligte dramareeks van 13 episodes waarvan die episodes elk ‘n halfuur lank is. Hollywood se mense noem hulle hierdie tipe shows gewoonlik dramedies maar Beer Adriaanse wat een van die hoofskrywers van die reeks is, reken dat hulle spottenderwys daarna verwys as ‘n heavy comedy, menende dat die -comedy en drama-elemente daarvan  soortvan ewe veel weeg. …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinIs ons almal nie soms maar ‘n bietjie Ekstra Medium nie?