Check hom

Debby Ryan – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Ek weet glad nie waarin sy deesdae act nie, maar so dekade en ‘n half gelede was sy nog ‘n Disney kid gewees in reekse soos Wizards of Waverly Place en Hannah Montana en dus tjomies met Miley Cyrus. Debbie het reeds op sewejarige ouderdom professioneel begin optree in teaters voor sy deur die Disney Channel discover is.     …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDebby Ryan – Woensdag se warm bokkie