Check hom

Tattoos, tiete en trippel.

In Sport deur Watkykertjie bydrae

(Deur die Kwaai Ou Man) Ek is al so donners oud dat boks nog ‘n sport was in my jongdae, so julle mense sal dalk verbaas wees om te hoor ek het my kak gelag en gate uit geniet toe die Wit Buffel en Sonny Bill mekaar in die zefster hoofstad van Aussie, Brizz Vegas, in ‘n sweterige greep vasvat …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeTattoos, tiete en trippel.