Die Skynmaagde – Die Kommunis Sokkie

In Kief musiek deur griffin

Ons het julle 'n hele ruk terug voorgestel aan ons tjommies, Die Skynmaagde hierso op Watkykjy. Die ouens het onlangs MK se MVP gewen. Ons dink dit staan vir Musiek Video Projek. Dit het beteken dat daar vir hulle skille gegee is (iets soos R60k) om 'n music video te laat maak vir een van hulle tunes en hulle konsep …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Skynmaagde – Die Kommunis Sokkie

Die Skynmaagde het twee fresh tracks

In Kief musiek deur griffin

Die Skynmaagde, daai ouens van Kaapstad met die post-apokaliptiese Afrikaanse folk-grunge band wat die spot dryf met alles waarvoor hulle lus is, het nog twee tracks release: ‘n Boodskap van die Departement van Gesondheid en Ballade van ‘n Nuusleser. Julle kan hieronder na die twee vars tracks luister. Join gerus hulle Facebook page,  shot left na hulle website toe of …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Skynmaagde het twee fresh tracks