Check hom

Even Cowgirls Get The Blues Part VI

In Rolbees Reviews deur griffin

Howzit, Griffin hier! Ons het ‘n vinnige Haasdas se Nuuskas newsflash vir al julle blues fans. Ons het verlede naweek ingepop by die SA Blues Society se jaarlikse Even Cowgirls Get The Blues Festival by Tweefontein Melkery. Daar was heelwat minder konsertgangers en kampeerders hierdie jaar maar dit was ‘n moerse besige naweek wat rock and roll oor die hele Gauteng …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEven Cowgirls Get The Blues Part VI

Fritz Gun skiet ‘n draai by Distilled

In Mystic Boer Distilled Sessions deur griffin

Verlede week was nogal ‘n hectic week met Guns ‘n Roses en allerhande ander private parties en verpligtinge, so dinge was stil soos ‘n oorlogskip hier op Watkykjy. Stiefkind vibes. Ons het weereens ge-manage om een van Distilled se epsides te mis en daar kom vandag later juis weer ‘n nuwe een uit, so gaan join daai Facebook page. Ons …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinFritz Gun skiet ‘n draai by Distilled
Check hom

‘n Recap van een befokte rock ‘n roll party – Even Cowgirls Get The Blues Part V

In Rolbees Reviews, Snotstories deur Rolbees

As jy hierdie een gemis het vat, gou ‘n teflon pan en moer jouself teen die kop. Sommer nog ‘n keer, want jy verdien dit. Veral as jy te bang was vir die koue. Die koue het vir seker baie mense weggehou maar dit het ook gesorg dat bittermin kampeerders hierdie keer die musiek net so half-half van buite af …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Rolbees‘n Recap van een befokte rock ‘n roll party – Even Cowgirls Get The Blues Part V
Check hom

Camp Rock – Watkykjy gooi ‘n vet rock ‘n roll show by Die Melkery

In Watkykjy Gigs deur griffin

Heita, maats! November is ‘n heavy poes maand. Dis so nowhere tyd van die jaar waneer mense die hare uit hulle koppe wil begin trek. Dis die langste stretch van die jaar sonder ‘n publieke vakansiedag en mense raak gatvol en depro by die werk en wil hulle kollega’s heimlik bliksem in die parking lot. Dit hoef nie so te …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCamp Rock – Watkykjy gooi ‘n vet rock ‘n roll show by Die Melkery